Padkos lyrics ( Kots Bpk )
|
|
Rate Padkos LyricsArtist : Kots Bpk Song : Padkos
Send "Padkos" Ringtone to your Cell 
Die lewe op straat is moer goed,
weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
ek is dood tevrede met net droeë brood
Kontribasies kan jy los
want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke
slag(miaauw)
Die vlieë die dans in die straat
want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
en dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke
slag(moeeeeee)
Send "Padkos" Ringtone to your Cell 
|